Lizz Meiring dra drie hoede by Innibos vanjaar

Skakel in op 100.5FM vir nuus vanaf Innibos.
Lizz Meiring innibos 2023

Lizz Meiring is vanjaar by Innibos te sien in die eenvroustuk, Van die rak af, sy behartig die regie van Hans steek die Rubicon oor en sy lei gesprekke met bekendes en berugtes by die Boma-kuierteater.
Sy gesels met Charles vanaf die 100.5FM buite-ateljee op die Innibos-feesterrein.
Luister hier waarna jy alles uit kan sien.

Sien ook: Luister – Dana Snyman boekgesprek
Kry die volledige Innibos-feesprogram hier.
Die Innibos-kantoor is op die hoek van De Villiers- en Anneckestraat by Sonpark-sentrum in Mbombela geleë.