LDV skou Vrydag saam met 100.5FM

100.5FM saai Vrydag regstreeks uit vanaf die Mpumalanga Skou saam met LDV.

Andrew Hare en Neil Barker, die hoof operasionele beampte van LDV SA, kuier in die ateljee by Sonop Ontbyt.

Luister weer: