Laeveld nuushooftrekke – Week 46 van 2023

Pront en plaaslik: Skakel in op 100.5FM vir Laeveld nuus in Afrikaans.
Laeveld nuushooftrekke week 46 van 2023 17 November

Onderwyser op teregstellingstyl doodgeskiet, TRACN4-tydren die naweek in Dullstroom, en die wildtuin waarsku oor ‘n opbloei van Sonbesies in Letaba-ruskamp.
Luister die nuushooftrekke uit die Laeveld hier:


Sien ook:
Laeveld nuushooftrekke – Week 45 van 2023