In die nuushooftrekke uit die Laeveld die week: Jong vrou in Lydenburg deur groep rowers doodgeskiet, families van Lily Myn-slagoffers gee ActionSA volmag om kriminele en siviele litigasie te begin en vier spelers met Laeveld-konneksies in die groep vir die rugby Wêreldbeker-eindstryd.
Luister hier:



