In die nuushooftrekke uit die Laeveld die week: ‘n Transitoroof is in Hazyview gefnuik, die vragmotor-krisis by Lebombo-grens word uiteindelik verlig en ‘n groot skoonmaakaksie word op die R40 beplan.
Luister die hooftrekke hier:
Luister verlede week se podcast hier: Laeveld nuus – Week 29 van 2023



