Laeveld nuus – Week 7 van 2022

Luister meer op 100.5FM.

In die nuus uit die Laeveld die week: Care for Wild renosterkalfie se geboorte maak geskiedenis, man in hof na nege laerskoolleerlinge sterf, Pediatric Care Africa vertrek op motorfietstog, en Laerskool Witrivier bied Saterdag die Goldwagen Interlaer 2022 aan.
Luister die hooftrekke hier.