In die nuus uit die Laeveld die week: Nog twee verdagtes is vasgetrek weens die moord op ‘n Duitse toeris, storms rig erge skade aan in Hazyview en Sebastian de Klerk is die Airlink Pumas se speler van die jaar.
Luister die nuushooftrekke hier.