Laeveld nuus – Week 40 van 2022

Skakel in op 100.5FM vir plaaslike nuus in Afrikaans.

In die nuus uit die Laeveld die week: Die moord op ‘n Duitse toeris ruk die land, SANParke raai besoekers aan om die Numbi-hek te vermy, ‘n beloning van R50 000 is uitgeloof vir inligting en die Nasionale Goudpan-kampioenskappe vind plaas in Pelgrimsrus.
Luister die hooftrekke.