Laeveld nuus – Week 37 van 2022

Skakel in op 100.5FM vir plaaslike nuus.
misdaad

In die nuus uit die Laeveld die week: Borgtog is toegestaan aan drie verdagtes wat vasgetrek is vir R60 miljoen beweerde bedrog in Mbombela, die Care Buddies benodig meer hande en Innibos hou binnekort ‘n buitelug familiefees.
Luister die hooftrekke hier.