Laeveld nuus – Week 3 van 2023

Skakel in op 100.5FM vir plaaslike nuus in Afrikaans.

In die nuus uit die Laeveld die week: Mpumalanga verbeter sy matriekslaagsyfer, Komatipoort-ryer eindig sewende is sy klas met sy debuut by Dakar en ‘n nuwe hoof aangestel vir die Valke.
Luister die hooftrekke hier.