In die nuus uit die Laeveld die week: Skok na taxi teen skoolbus bots wat spesiale leerlinge vervoer, die Pumas moet môre die Bulle wen om veilig te bly in die Curriebeker en Innibos hou die “Vind vir Frikkie”-skattejag.
Luister die hooftrekke hier:
Luister verlede week se podcast hier: Laeveld nuus week 20 van 2023



