Laeveld Lugskou weer die beste in SA

Pront en plaaslik: Skakel in op 100.5FM vir Laeveld nuus in Afrikaans.

Die Laeveld Lugskou is vir die vierde keer aangewys as die beste lugskou in die land – op sigself ‘n rekord.

Johan Heine van Kishugu en Naranda Leeuwner gesels met Sonop Ontbyt.

Luister:

Sien ook: In foto’s: Opwindende TRACN4-tydren sluit seisoen af