Laeveld kwilters vier 35 jaar

Pront en plaaslik: Skakel in op 100.5FM vir Laeveld nuus in Afrikaans.

Die Laeveld Kwiltersgilde bestaan vanjaar reeds 35 jaar.

Die huidige voorsitter, Amanda Brugman, vertel saam met Cathy Kotze wat hierdie vorm van naaldwerk behels.

Luister:

Om meer uit te vind, kontak hulle by 082-339-6465.

Sien ook: Pas op vir slenters die feestyd