Laeveld brandseisoen verloop sover vlot

Hierdie onderhoud is deur die kliënt betaal.

Grondeienaars is besonders verantwoordelik vanjaar en berei fluks voor vir die brandseisoen.

André Scheepers van Lefpa sê toestande is tans uiters gunstig om voorbrande te maak en ander voorbereidings te tref voor droë, winderige toestande later in die winter die brandgevaar aansienlik verhoog.

Luister: