Kry dan hulp vir Alzheimer se siekte

Pront en plaaslik: Skakel in op 100.5FM vir Laeveld nuus in Afrikaans.

Alzheimer se siekte is die mees algemene vorm van demensie.

Dit is ‘n degeneratiewe siekte en nie net ‘n normale deel van oud word nie, sê Kiki Mswane van Adasa.

Sy vertel wat die tekens is om te bepaal wanneer jy hulp moet kry vir ‘n geliefde.

Luister weer:

https://iono.fm/e/1542315

Kontak Mswane met enige navrae by 063-118-6559 of kiki.mswane@adasa.org.za.