Kind in hospitaal in gepootjie: Pa pleit vir bewustheid

Pront en plaaslik: Skakel in op 100.5FM vir Laeveld nuus in Afrikaans.

Gerhard Sinden se 10-jarige dogtertjie het haar hand gebreek en harsingskudding opgedoen toe sy verlede week op die trappe by deur ‘n ander kind gepootjie is.

Hy is besorg daaroor dat kinders mekaar boelie, of soms nie die gevaar besef van wat hulle as ‘n streek bedoel nie.

Hy wil ook hê ouers en skole moet meer bewus wees van moontlike tendense.

Luister weer:

Sien ook: Dokter gerat vir On-Trac-Tor 2024