Luister: ‘Jy weet nie hoe jy op kankerdiagnose gaan reageer nie’

Pront, plaaslik en tot die punt: Skakel in op 100.5FM vir Laeveld nuus.
kankerdiagnose Marlene Pretorius KANSA

Jy weet nie hoe jy op ‘n kankerdiagnose gaan reageer nie.

So sê Held van Hoop en ‘n vrywilliger by KANSA Laeveld, Marlene Pretorius.

Sy het al beide kante van ‘n kankerdiagnose ervaar: as pasiënt en as nabye familielid.

Sy vertel vir Ludi en Mireille watter ondersteuning dié organisasie aan kankerlyers en hul naastes bied, wat hulle beplan vir die res van die jaar en hoe jy betrokke kan raak of KANSA Laeveld se dienste gebruik.

Luister weer hier.

Sien ook: Relay for Life lyk -vanjaar heel anders