Junior Ereveldwagters oortref verwagtinge

Pront en plaaslik: Skakel in op 100.5FM vir Laeveld nuus in Afrikaans.

Chris Daniel het in 2024 die SANParke Junior Ereveldwagters in die Laeveld laat groei.

Die sukses het verwagtinge oortref en vanjaar beplan hulle nog groter dinge.

Luister weer:

Sien ook: Marnaveck mik vir nuwe hoogtes met Power Slap – Radio Laeveld