Juan Bester stel ‘Hallo Mams’ vry

Die plaaslike rapper, Juan Bester, het ‘n nuwe enkelsnit vrygestel.
Hy gesels met Sonop Ontbyt oor Hallo Mams.
Luister hier: