Juan Bester skilder drome

Pront en plaaslik: Skakel in op 100.5FM vir Laeveld nuus in Afrikaans.

‘n Opwindende nuwe stem op die Afrikaanse musiekfront, Juan Bester, het sy wortels net hier in die Laeveld. Die kletsrymer gesels met Skedaddle.

Luister weer:

Sien ook: Coenie Naudé die beste onafhanklike rocker in SA