Jong krieketspeler nou ‘n junior Protea

Afrikaans, plaaslik en tot die punt: 100.5FM.

Nicholis Grobler is ingesluit in die o.17 SA-span wat in September en Oktober aan die 2023 Junior Wêreld-reeks vir Binnehuise Krieket in Dubai gaan deelneem.

Dié gr. 11-leerder van Hoërskool Nelspruit is tans derde op die wêreldranglys in die sport.
Hy gesels met Gerhardt en Andri.
Luister hier: