Inskrywings vir Elands sluit eersdaags
Written by Mireille on February 7, 2025
Inskrywings vir die TRAC N4 Elands-marathon sluit op 16 Februarie.
Die ikoniese marathon vind vanjaar op 1 Maart plaas op die N4-tolroete tussen Waterval Boven en Ngodwana.
Dit is ‘n kwalifiserende wedloop vir die Two Oseans en Comrades.
Dit sluit ook ‘n halfmarathon en 10 km-wedloop in.
Laat inskrywings word nie aanvaar nie, maar vanjaar mag deelnemers hul inskrywings aanpas.
Skryf hier in.
Sien ook: Krag na regeringsgeboue herstel