Hoe nou gemaak: Eiendomsagente bly só veilig

Skakel in op 100.5FM vir plaaslike nuus in Afrikaans.

Die veiligheid van eiendomsagente is opnuut in die kollig na ‘n agent die naweek in Springs vermoor is tydens ‘n huisskouing.
Dewald Erasmus van Century21 eiendomme het met Charles gesels oor beveiliging.
Luister weer hier: