Hannon deel skoonheidswenke

Pront en plaaslik: Skakel in op 100.5FM vir Laeveld nuus in Afrikaans.
Hannon Bothma

Jy kan vandag al op jou beste lyk, sê die Glam Guru, Hannon Bothma.
Moenie wag vir eendag nie. Hy het maklike, doenbare wenke wat jou in ‘n kits sal opkikker.
“Skoonheid is diep genoeg om saak te maak,” sê hy vir Amanda.
Luister weer hier:

Sien ook: Operation Smile bring hoop na Mpumalanga