Google gaan betaal vir plaaslike nuusinhoud

Google het ingestem tot ‘n R688 miljoen-betaling aan die Suid-Afrikaanse mediabedryf in ‘n beginselstryd teen internasionale tegnologiereuse wat tot nou toe hul nuusinhoud sonder vergoeding gebruik het.

Mediaregkenner en prokureur, Helene Viljoen, verduidelik wat dit beteken.

Luister hier: