Reiskliniek by Intercare Mbombela help jou voorberei

Hierdie onderhoud is deur die kliënt betaal.

Dr. Ingrid Siebrits bedryf ‘n reiskliniek by Intercare Mbombela.

Sy gesels met Laeveld Brunch oor voorbereiding vir jou avontuur.

Luister: