100.5FM

#TrotsLaeveld

Current track

Title

Artist

Background

Gesoek: Plaaslike musici vir beplande Paasproduksie

Written by on September 11, 2024

Die komponis, Lizanne Barnard, wil in 2025 weer ‘n Paasproduksie aanbied wat die storie uit Barabbas se oogpunt vertel, maar hierdie keer met plaaslike musici.

Sy sê Zane Meas sal weer betrokke wees soos die vorige keer, toe die produksie werklik lewensveranderend was.

Luister hier:

Sien ook: Glansgeleentheid ten bate van siek kinders gehou – Radio Laeveld


×