Die Mair-gesin het gisteroggend alles in ‘n huisbrand naby Church Unlimited buite Nelspruit verloor. Huge Williams (65) is tydens die brand oorlede. Sy dogter, Chanell, haar man Richard, hul agtjarige dogter en 20-jarige seun het sedertien oorweldigende ondersteuning van die gemeenskap ontvang.
Enige hulpbydraes kan by die Radio Laeveld-ateljee in Sonpark afgegee word.