Geloof in jou produk die sleutel sê Sippel-egpaar
Written by Mireille on February 14, 2024
Wendy Sippel maak al amper haar hele volwasse lewe lank natuurlike velsorgprodukte.
Haar dogter kon haar mettertyd oortuig om van Crafted Cosmetics ‘n industrie te maak.
Haar man van 40 jaar, Arthur, se reis met Tinango Flavours, het begin met ‘n sak sout.
Hulle vertel meer oor hul reis met hul kleinsake-ondernemings.
Geloof in jou produk, verfyning en deursettingsvermoë is die sleutel tot sukses, sê hulle.
Luister weer hier:
Sien ook: Sonop gaan Bos saam met Max die leeu