Gebruik NLP om angstigheid te onderbreek

Jess Burgess, ‘n neuro-linguistiese programmering (NLP) praktisyn bied volgende naweek ‘n werkswinkel aan om jou te help om jou angs beter te beheer.
Sy gesels met die Middag Game Drive.
Luister: