Freddy die langslewende tropiese sikloon ooit – en nog nie uitgewoed nie

Skakel in op 100.5FM vir plaaslike nuus in Afrikaans.

Freddy is nou die langslewende tropiese sikloon op rekord.
Hy het 32 dae gelede gevorm het reeds twee keer Madagaskar getref.
Hy is tans weer in die Mosambiek-kanaal waar hy na verwagting sal versterk voor hy die naweek weer in Mosambiek aanland.
Die vorige rekord van 31 dae is in 1994 deur Orkaan John in die Stille Oseaan opgestel.