Foto’s: Sonop gaan Bos by Kruger Shalati
Written by Mireille on May 22, 2023
Die Sonop Ontbyt-span het vanoggend regstreeks uitgesaai vanaf die Kruger Shalati, oftewel die Treinhotel op die brug in Skukuza.
Wat ‘n voorreg om dit saam met Wildman Nelspruit te kon meemaak.
Haval Mbombela het ‘n nuwe hibriede H6 aan ons beskikbaar gestel om die rit onvergeetlik te maak.
Marnus Prinsloo gesels met Gerhardt en Andri. Luister weer hier:
Kyk hier na die foto’s:
Luister ook: Sonop gaan Bos met Wildman Nelspruit