100.5FM

#TrotsLaeveld

Current track

Title

Artist

Background

FOPK rock eersdaags by Woofstock

Written by on August 22, 2024

Fokofpolisiekar is die suksesvolste Afrikaanse rockgroep wat na 24 jaar nuwe aanhangers aanhou bymekaarmaak.

Baskitaarspeler, Wynand Myburgh, gesels op die vooraand van Woofstock met Skedaddle oor die wilde rit waarop die groep steeds is.

Luister weer:

Woofstock is vanjaar ten bate van die Graskop Animals in Need (GAIN) en die SANParke honde-eenheid.

Sien ook: Gratis toegang tot Krugerwildtuin in September


×