Fokus op digitale brug eerder as skeiding
Written by Mireille on March 25, 2025
Riaan van der Bergh, adjunkhoof van Fedsas en bestuurder van sy Sentrum vir Tegnologie, gesels oor die toekoms en moontlikhede wat tegnologie en Kunsmatige Intelligensie, in die onderwys bied.
Luister weer: https://iono.fm/e/1539945