Verskillende Laeveldse kerke het hande geneem om elke weeksdag ‘n stukkie op te neem wat families kan gebruik om saam Bybelstudie te doen.
Past. Leanie Erasmus van Communio Kerk in Mbombela het die week 2 Korintiërs 2 behandel.
Luister weer hier:
Ep. 1
Ep. 2
Ep. 3
Ep. 4
Ep. 5
Luister ook: Familie Bybelstudie: 2 Kor. 1