Lize Leonard beleef “Little Miracles” deur fotografie
Written by Mireille on March 8, 2024
Lize Leonard het op die skepe haar passie vir fotografie verloor, maar dit teruggekry toe sy baba’s, kinders en gesinne begin afneem het.
Sy deel die waardevolle lesse wat Little Miracles Photography haar geleer het.
Luister weer:
Sien ook: Help SANBS 15 000-mikpunt bereik