Droomdag-wenner leef haar rede

Pront en plaaslik: Skakel in op 100.5FM vir Laeveld nuus in Afrikaans.

Die musiekproduksie Crux word hierdie Paasnaweek weer in Mbombela opgevoer.

Onder die soliste tel Rhona van Niekerk, Vonk Musiek se Droomdag 4-wenner.

Sy kuier in die ateljee.

Luister: