Drama toe ongenooide Kaapse gas in vliegtuig sy verskyning maak

Skakel in op 100.5FM vir plaaslike nuus in Afrikaans.
Kaapse kobra

Die vlieënier Rudolf Erasmus moes Maandag ‘n noodlanding in Welkom uitvoer nadat ‘n Kaapse kobra sy verskyning in die vliegtuig gemaak het.
Hulle was onderweg van Worcester na Mbombela.
Gerhardt vertel die storie. Luister hier: