Die Trio was die algehele wenners van die Ontbyt-olimpiade op 100.5FM vir 2022.
Baie geluk aan Tiané, Apie en Diane Bezuidenhout wat elke oggend hul fenomenale algemene kennis ten toon stel.
Jy kan ook saamspeel. Skakel elke weeksdag net na die 07:00 nuus in op 100.5FM.




