Die kuns van Taekwondo

Pront en plaaslik: Skakel in op 100.5FM vir Laeveld nuus in Afrikaans.
Taekwondo-gevegskuns gaan eintlik oor ontwikkeling, eerder as om te leer hoe om te baklei.
Scott McMillan kuier in Mbombela vanaf Skotland om die kuns te bevorder.
Luister weer hier: