Die Groenteboer: Johan Lerm
Written by Mireille on March 6, 2024
Johan Lerm is Die Groenteboer.
Hy maak al sedert die Covid-pandemie in 2020 chilliesouse uit die boonste rakke.
Jy sal hom by haas enige mark in die Laeveld vind waar jy self kan proe.
Luister weer hier hoe alles begin het:
Sien ook: Roman’s Pizza borg Sonop-kosblikkes – Radio Laeveld