Die geheime van skoonheids-kompetisies

Pront en plaaslik: Skakel in op 100.5FM vir Laeveld nuus in Afrikaans.
Danika van Deventer

Danika van Deventer, Miss Junior SA 2023, neem al sedert sy drie jaar oud is aan skoonheidskompetisies deel.

Op Internationale Kompetisiedag gister het sy van die geheime van die bedryf met die Skedaddle-span gedeel.

“Jou titel moenie verander wie jy is nie,” sê sy.

Luister hier:

Sien ook: Vroue raak al hoe dieper in die skuld