Kies die lewe: Spreek onverwerkte trauma aan

Die pastorale berader, past. Carin Myburgh van die Trinity Truth Foundation, sê vir Saterdag Ontbyt dat ‘n traumatiese  ervaring wat nooit volledig verwerk word nie jare later steeds spanning, angs, of selfs liggaamlike simptone kan veroorsaak.
Luister hier: