Elke jaar bied Hoërskool Rob Ferreira die Danie Rossouw Rugbyweek-aan en dan kies hulle twee spanne wat internasionaal gaan toer.
Conrad Jonker van Hoërskool Rob Ferreira en Jaco Mouton van Hoërskool Barberton gesels met die Middag Game Drive.
Luister:



