Danie Botha ‘n maand na voorspelde wegraping

Die sanger Danie Botha het ‘n maand gelede opslae gemaak toe hy gewaarsku het dat die wegraping op 23 en 24 September sou plaasvind.

Hy vertel vir die Middag Game Drive hoe alles ontvou het.

Luister: