Baie om na uit te sien by Mpumalanga Skou

Die jaarlikse skou skop Donderdag by Mbombela-stadion af.

Die Mpumalanga Skou beloof drie dae vol vermaak vir die hele gesin.

Pieter Rischmuller is een van die kunstenaars wat daar optree.

Hy gesels met Sonop Ontbyt.

Luister: