Cotton Lily verfraai kleingoed
Written by Mireille on March 22, 2024
Denise Smith se kliënte verras haar gedurig met watter van haar egte katoen babaklere die gewildste is.
Sy vertel hoe Cotton Lily ontwikkel het tot waar sy spesialiseer in babaklere (sy het ook ‘n reeks vir seuntjies) en watter rol haar eie dogters speel in die ontwerpproses.
Luister weer: