Christoph Mans slaan Sonop se voete onder hulle uit

Pront en plaaslik: Skakel in op 100.5FM vir Laeveld nuus.
Christoph Mans

Die Sonop Ontbyt-span het gisteroggend die skitterende musikale talent van Christoph Mans ontdek.
Onthou gerus sy naam soos hy traksie vind in die Suid-Afrikaanse musiekbedryf.
Luister weer hier na die onderhoud en van sy liedjies:

Sien ook: Topmatrieks: Jade Tinker blink uit by Uplands