Christie’s on Russell steeds ‘n oase in Mbombela

Bly ingeskakel op 100.5FM vir Laeveld nuus in Afrikaans.
Christie's on Russell

Die eerste deel van die asemrowende Christie’s @ 32 on Russell is reeds in 1937 gebou.
John Willcocks, besturende direkteur van die Christie-family se sakeryk, en chef Brad Innes gesels met Sonop Ontbyt oor dié geskiedkundige oasis in Mbombela.
Luister weer hier:

Luister ook: Comdatech die Afrika-wenner met KI