Chef Cindy bak tot Des. pannekoek vir outisme
Written by Mireille on September 3, 2024
Dit is weer tyd vir die pannekoek-uitdaging om bewusmaking van outisme te bevorder.
Cindy Coetzee van die Indigo Smiles Autism Foundation (ISAF) sê vanjaar gaan sy tot Desember pannekoek bak.
Luister:
Sien ook: Wonderkind maak opslae met motorfiets